[Download] "Koersaanpassing" by Gordon MacDonald # Book PDF Kindle ePub Free

eBook details
- Title: Koersaanpassing
- Author : Gordon MacDonald
- Release Date : January 07, 2013
- Genre: Christianity,Books,Religion & Spirituality,
- Pages : * pages
- Size : 770 KB
Description
Vir elkeen wat al lank genoeg en moeilik genoeg geleef het om te besef die lewe is ân opdraande stryd en antwoorde is nie so maklik beskikbaar nie, sal die inhoud van KOERSAANPASSING nuwe hoop bring. Die optimisme wat ons as kinders ervaar, verdwyn dikwels in ons volwasse jare en die strewe na ideale word vervang met ân lewe gebou op verpligtinge.
Die boek is ingedeel in vier afdelings: koersaanpassing, begin met ân oproep om iets agter te laat, daag ons uit om te volg en gedy as ons ons inspan om te strek na die hoogste moontlikhede. Hiermee lei die skrywer lesers in ân nuwe rigting met hoop en optimisme as reisgenote.
KOERSAANPASSING fokus ook op die Bybelse temas wat die basis bied vir alle lewensveranderende waarhede:
âą die verskuilde bedoelings van God
âą die verskuilde waarde van die Bybelse mense
âą die verskuilde belonings van die hemel
Elke leser kan beheer neem oor die koers waarop sy of haar lewe is. En dis nooit te laat vir ân koersaanpassing nie.
Free Books Download "Koersaanpassing" PDF ePub Kindle
- (Download) "Kommt Das Zeitalter Des Antichristen, Des Martyriums, Der EntrĂŒckung Und Des TausendjĂ€hrigen Königreiches? (II)" by Paul C. Jong ~ Book PDF Kindle ePub Free
- [DOWNLOAD] "Komm" by Ingeborg Ferstl " Book PDF Kindle ePub Free
- [DOWNLOAD] "Koe Ngaahi Palomesi ae 'Otua" by Elizabeth Tupou # Book PDF Kindle ePub Free